(Pryse per kop) Ons doen verskeie spyseniering vir groot en klein funksies. Hier is ‘n paar voorbeelde van ons gekookte ete spyseniering. Kontak ons gerus vir meer inligting of spesifieke navrae. Beskrywing Prys per kop Hoender of Beef Lasagne (200g porsies) - 2 Slaaie & Cocktail Bun R50.00 Hoender of Beef Lasagne (200g porsies) & 1 Slaai R40.00 Bobotie, Geelrys, Groenbone &